Sewe voor sewe: Waarvoor gaan jy onthou word?

skryf-jou-eie-storie

Ds. Willem van Schalkwyk wil weet wat die storie van jou lewe gaan vertel. Foto: Argief.

Ds. Willem van Schalkwyk van Hendrina vra: “Hoe lyk die geskiedenis wat jy skryf … wat en waarvoor gaan jy onthou word?”

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae