Sewe voor sewe: Wat is fout met die wêreld?

plat-aarde

Wat is fout met die wêreld vandag? Ds. Willem van Schalkyk bespreek die vraag. Foto: sites.google.com

Ds. Willem van Schalkwyk van die AP Kerk Hendrina vra en bespreek die vraag: “Wat is fout met die wêreld?”

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae