Gedagte vir die dag: “Skryf op my hart, Here!”

Hart_teken_sand_stiltetyd_pixabay.jpg

Foto: pixabay.com

Bevestig opnuut aan my u belofte, wat bedoel is vir hulle wat U dien … Ek verlang van harte na u bevele. Laat my lewe deur u geregtigheid. (Psalm 119:38, 40)

Die (ietwat aangepaste) woorde van David Kaufman se lied “Write on my heart” is dalk vandag net vir jou bedoel.

The world has got me down today. No-one answers when I call. Have I lost my faith or just maybe my way. Uncertainty has passed through my door. And it’s taken over my home.

Write on my heart words that will lift me up. Words that will take my tears away. Say I’m never alone. Say that You are my home. Write on my heart …

I know there’s a message made just for my soul. I want to hear it, let it take control. Take heaven’s marker and write as You will. I’m begging You. Write on my heart.

Laat God toe om vandag met sý hemelse pen sý waarheid, moed en rigting op jou hart te skryf. Hy het ’n boodskap nét vir jou.”

Skryf, Heilige Gees. Skryf.

Bron: Krag vir elke dag deur Milanie Vosloo
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy/CUM

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.