Gedagte vir die dag: Soos rosegeur

 Rose_stiltetyd_pixabay.jpg

Foto: pixabay.com

Liefde en trou is die paaie wat die Here bewandel met dié wat sy verbond en verordeninge bewaar. (Psalm 25:10)

Soos ’n roos wat klaar gepluk is sy soet geur bly behou, is die mens wat sag en vriendelik is en in alles op God vertrou.

Spits jou vandag daarop toe om vriendelik en sagmoedig te wees, en jy sal agterkom dat dit gou-gou deel van jou normale gedragspatroon sal word.

Bron:
Vanuit die hart, eenminuut-oordenkings deur Steiner Rice H
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.