ToekomsVenster: Beeld van Christus

ToekomsVenster-voorblad

Die ToekomsVenster stiltetyd-dagboek. Foto: Verskaf.

Die tema van vandag se ToekomsVenster-oordenking is: “Ons is nie net die beeld van God die Vader nie, maar ook van Christus sy Seun”. Luister wat Ds. Jannie Pelser hieroor sê.

  • Wonder jy waar en hoe ‘n mens die stiltetyd-dagboek vir 2015 kan bekom? Jy bestel dit deur vir Drienie te skakel by 011 665 2017 of deur ʼn epos te stuur aan[email protected]. Loer ook gerus in by die webadres:  toekomsvenster.co.za

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae