ToekomsVenster: Beoefen geestelike dissipline

Oorgawe-aan-Jesus

Hoe oefen ons om in toewyding aan God te leef? Foto: Argief.

Hoe oefen ons om in toewyding aan God te leef? Deur te glo, te hoop en lief te hê. “Om lief te hê kom nie vanself nie, dit verg inoefening,” sê Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae