ToekomsVenster: Betekenis as God se verteenwoordiger


hande

Argieffoto.

Lees Romeine 12:9-21

Dink ‘n oomblik na oor die volgende stelling:

Ek glo jy begin nou al verstaan dat dit onmoontlik is om as God se verteenwoordiger te leef as jy nie in ‘n verhouding, in gemeenskap, met God leef nie. Dit is die Gees wat jou verander en jou lewe vrugbaar maak. Daarom is stil tyd met God nie iets wat jy moet doen omdat dit ‘n goeie ding is nie. Dit is iets wat jy mag en kan doen wanneer jy ontdek jou lewe het geen betekenis sonder gemeenskap met Christus nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.