ToekomsVenster: Burgers van God se Koninkryk


koninkryk-van-God

Foto: Argief.

“Jy is deel van God se koninkryk,” sê Ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.

As beeld van God vorm God ons identiteit as “burgers van die hemel”. Hierdie is ons primêre en eerste identiteit.

Aangesien ons hier oor ons identiteit besin, kan ons sê dat ons ons identiteitskaart inruil vir die waarop on “burgerskap” as “burgers van die hemel” (Filippense 3:20) aangedui word. Ons het ‘n onwankelbare koninkryk ontvang. (Hebreërs 12:28)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.