ToekomsVenster: Die dissipline van integriteit


windpomp

Leef jy met integriteit? Foto: Argief.

Thomas McCauley skryf dat die bewys van ’n mens se ware karakter is wat hy sou doen indien hy nooit uitgevang sou word nie. Hoe reageer hy op die liefde en bevryding wat ons in Christus ontvang het?

Raak prakties sê ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief en vra ‘n ander Geesvervulde Christen om eerlik vir jou te sê waar jy tekort skiet met betrekking tot jou integriteit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.