ToekomsVenster: Die dissipline van nederigheid


nederigheid

Foto: Galleryhip.com

Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. – Spreuke 3:5-6

“Het jy ’n leerbare gees?” vra ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.

Ware wysheid is om te weet dat jy nie alles weet nie. Ware wysheid begin wanneer ons God met ons hele hart vertrou. Die grootste vyand van die geloof, die uiteindelike kwaad, is om onsself te vertrou.

Wanneer ons wegdraai van onsself na God toe, draai ons weg van hierdie arrogansie, hierdie onheil wat so baie mense se lewens vernietig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.