ToekomsVenster: Die gawe van vryheid


vryheid

Foto: Helpwiththetoughquestions.com

Julle, broers, julle is tot vryheid geroep.  Moet net nie julle vryheid misbruik as ‘n verskoning om sonde te doen nie, maar dien mekaar in liefde… – Lees Galasiërs 5:13-18

Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief vra dat jy vandag so sal bid oor vryheid: “Liewe Vader.  Baie dankie dat U my vrygemaak het en dat ek met hierdie vryheid kan reis.  Kom o Gees van God en beheer my keuses sodat ek vry kan bly en help my om bedag te wees op die behoeftes van ander padgebruikers op my lewensreis.  Amen.”

  • Wonder jy waar en hoe ‘n mens die stiltetyd-dagboek vir 2015 kan bekom? Jy bestel dit deur vir Drienie te skakel by 011 665 2017 of deur ʼn epos te stuur aan [email protected]. Loer ook gerus in by die webadres: toekomsvenster.co.za

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.