ToekomsVenster: Die nuwe toekoms kom deur ons


all-free-download.com

all-free-download.com

Psalm 85:2 – “U was goed vir u land, Here, U het aan die nageslag van Jakob ʼn nuwe toekoms gegee.”

Ons begeer ʼn nuwe toekoms in hierdie getraumatiseerde land van ons. Gebed moet egter tot dade van gehoorsaamheid oorgaan. Die nuwe toekoms kom deur ons, as kinders van die Here, se gehoorsaamheid en dade van geloof. God was getrou, gister, eergister en verder terug. Hy het nie verander of geskuif nie. Ons het ons posisie verlaat en ons impak verloor. Is daar genoeg oortuiging en dringendheid by ons teenwoordig om die geleentheid aan te gryp en die verskil te wees waarvoor ons bid?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Piet ·

Ek wens mense wat so negatief is oor ons land is en praat, wil dieselfde energie gebruik om die boodskap by al ons mense uit te kry. By ons God is alles moontlik

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.