ToekomsVenster: Dis benoud hierbinne

walvis-stert-see-oseaan

Foto: @alain_rieder/Unsplash.com

“Toe bid Jona daar binne-in die vis tot die Here sy God.” – Jona 2:2-9

Hoeveel genade het jy vir ander mense? Is daar ook mense wat jy liefs verlore sal sien as dat hulle gered word? Is daar mense wat jou dwars in die krop steek en vir wie jy min goed toewens? Wat van hulle wat jou te na gekom het?

God werk anders as mense.

Dank Hom daarvoor, anders was ek en jy ook steeds verlore.

Gebed

Here, omdat ek doodgewoon ongehoorsaam is aan U, beland ek in
soveel stroomversnellings.
Dis my eie skuld.
Ek verklaar my weer bereid om te doen wat U vra.
Amen.

  • ToekomsVenster is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie ([email protected]) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.