ToekomsVenster: Doen alles met blydskap, hoop en gebed


blydskap

Foto: Dreamatico.com

Moenie in julle toewyding verslap nie, bly altyd geesdriftig, dien die Here. Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed. – Romeine 12:11-12

Het jou jy jou visie of geesdrif verloor? Vra dat die Here weer die vuur van sy Gees in jou sal aansteek.

Bid gerus vandag hierdie gebed saam met ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief: “Here, blaas die gees van entoesiasme en toewyding in my aan, deur die krag van u Gees. Amen.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.