ToekomsVenster: Ek sal jou God wees


Rus-en-vrede-deur-Reint-Dykema

Foto: Reint Dykema.

Lees Genesis 17:1-7

Ek glo die belofte wat God hier aan Abram gee, staan in die nouste verband met die vorige seënbelofte. God sê basies hier vir Abram hoe Hy hom gaan en wil seën. Hy spel dit baie duidelik uit in vers 7: “Ek sal jou God wees en ook die God van jou nageslag.”Jy moet goed hierna luister om die volheid, grootsheid en wonder van heirdie belofte te snap en omhels.

Diegene wat die seën van God se God-wees leer ken, weet die lewe gaan nie oor hulleself nie. Daarom is hulle vry mense en onstel allerhande kleinighede hulle nie maklik nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

neelsie ·

Leef in volle afhanklikheid van God.
“Dankie vir U genade”

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.