ToekomsVenster: Gebreek deur ander mense


mense

Foto: Argief.

Ons almal het verhale van hel wat ander mense ons aangedoen het. Soms was dit geregverdig. Ons het daarvoor gesoek. Dit maak dit nie minder seer nie.

Die verhaal van Josef herinner ons egter ook daaraan dat menslike haat en ongeregtigheid God hande in die hare laat sit nie. Die verhaal het ’n verrassende einde (Gen 46-50). Daaroor praat ons ’n ander keer.

Dominee Jannie Pelser vra ons in vandag se ToekomsVenster-oordenking om na te dink oor ons lewens: “Wat gaan jy vandag doen om heel te maak in plaas van te breek – in jou huwelik, in jou verhouding met jou kinders, ouers of kollegas?”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.