ToekomsVenster: Gebreek deur sonde


bekommernis

Foto: Argief.

God verstaan ons gebrokenheid. Raak vir ’n paar oomblikke stil voor die Here. Probeer nadink oor die dinge in jou lewe wat gebreek het as gevolg van sonde in jou en sonde oor die algemeen. Bely dit voor Hom.

Lees ook Psalm 130 aandagtig deur en fokus op God se trou ten spyte van sonde.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.