ToekomsVenster: Gebreek deur verliese

verliese

Foto: Reint Dykema.

Word daar in die graf vertel van U troue liefde? – Psalm 88:12

Noem die verliese wat jy in jou lewe beleef het of nou beleef voor die Here. Hy verstaan jou vrae en krisisse se Ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae