ToekomsVenster: Gelowiges gee

gee

Christene gee graag. Foto: Nyulocal.com

Om gasvryheid te wees is dikwels moeilik, sê Ds. Jannie Pelser. Dit is so omdat gasvryheid van ons vereis om iets te gee. Ons gee van ons tyd. Ons gee ook van ons middele. Gasvryheid wat uit die diepte van ons identiteit as beeld van God spruit is meer as dit.

Mense wat gasvry is, is mense wat gee.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae