ToekomsVenster: Gelowiges met visie

ToekomsVenster-voorblad

Die ToekomsVenster stiltetyd-dagboek. Foto: Verskaf.

‘n Deel van ons identiteit is om met visie te leef, sê Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief. Omdat ons beeld van God is, is dit ons uitdaging om ons eie visie al hoe meer met God s’n in ooreenstemming te bring.

  • Wonder jy waar en hoe ‘n mens die stiltetyd-dagboek vir 2015 kan bekom? Jy bestel dit deur vir Drienie te skakel by 011 665 2017 of deur ʼn epos te stuur aan[email protected]. Loer ook gerus in by die webadres: toekomsvenster.co.za

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae