ToekomsVenster: Gelowiges neem leiding

ToekomsVenster-voorblad

Die ToekomsVenster stiltetyd-dagboek. Foto: Verskaf.

“Christus het vir ons ‘n voorbeeld gestel, sodat ons in Sy voetspore kan vlog.” – 1 Petrus 2:21

In vandag se ToekomsVenster-oordenking gesels Ds. Jannie Pelser oor die drie uitdagings wat aan mense wat leiding neem gestel word. Hy vra ook dat ons as gelowiges Jesus se voorbeeld moet volg, want elke gelowige kan ‘n leier wees.

  • Wonder jy waar en hoe ‘n mens die stiltetyd-dagboek vir 2015 kan bekom? Jy bestel dit deur vir Drienie te skakel by 011 665 2017 of deur ʼn epos te stuur aan[email protected]. Loer ook gerus in by die webadres: toekomsvenster.co.za

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Jean ·

Wat verdraai die man alles so? Die skrif gedeelte en konteks gaan tog immers oor ly. Nie lei nie. Praat van om die bos lei. Ons moet ons lyding met geduld ly soos Jesus het. Ons kan tog immers ook lees…

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.