ToekomsVenster: God is vas en dinamies


natuur-dinamies

God is beide dinamies en vas. Foto: Pixabay.com

God is beide vas en dinamies, beslis maar ook plooibaar. Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief beveel aan dat gelowiges vir God moet vra om beide betroubaar en tegemoetkomend te wees.

“As beeld van God laat ons, ons identiteit so deur God vorm dat ons iets van die Vaste Rots op wie ons bou én Sy aktueel-wees deur ons persoonlikheidstipes reflekteer,” sê Pelser.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.