ToekomsVenster: God se vrede in jou besluitneming

gebed

In ons besluitneming moet ons dink wat God se vrede vir ‘n situasie vra. Foto: Argief.

Waar pas God en vrede in jou besluitneming in?

Denkende besluitnemers beleef God intellektueel terwyl gevoelsmatige besluitnemers God heelhartiglik beleef en geloof persoonlik benader.

In ons besluitneming moet ons dink wat God se vrede vir ‘n situasie vra en on moet die implikasies daarvan ook as’t war deurvoel, sê Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae