ToekomsVenster: God teenoor die Farao

kosmos

Foto: Pixabay/Pexels.com

Delf dieper

Lees gerus Eksodus 20:1-17 as ’n Israeliet wat sopas uit 400 jaar se slawerny vrygekom het. Hoe staan hierdie Tien Gebooie teenoor die wette van die Farao? Hoe sou dit die Israeliete van ander onderskei het?

Wat sou gebeur indien ons die Tien Gebooie nie sien as die “hoogste standaard” van morele lewe nie, maar die “minimum standaard” waarvan die burgers van die koninkryk daagliks leef?

Indien ons sou kyk na die “ryke” van die wêreld waarin ons vandag leef – hoe verskil dit van die koninkryk waarvan die gelowiges van hierdie wêreld reeds deel is?

  • ToekomsVenster is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie ([email protected]) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.