ToekomsVenster: Heel mense deur mededeelsaamheid


gee

Foto: Argief.

 Wie mededeelsaam is, word geseën, want hy gee van sy kos vir arm mense. – Spreuke 22:9

Hierdie houding gee uitdrukking aan ’n egte Christelike lewenshouding. Ons hulp aan ander word nie gedryf deur humanistiese oorwegings nie, maar deur die offer wat Christus gebring het. Ons volg Jesus deur ander te help.

Luister gerus saam wat ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking hieroor sê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.