ToekomsVenster: Heel mense in die huwelik


huwelik-en-lewensmaats

Foto: Pixabay.com

Van sy ouers kan iemand ’n huis en besittings erf, maar ’n verstandige vrou is ’n geskenk van die Here. – Spreuke 19:14

Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief vra dat jy vandag so oor jou huwelik en lewensmaat moet bid: “Here, maak my dankbaar vir die gawe van my huweliksmaat. Hou my getrou aan my lewensmaat. Bewaar huwelike en gesinne in ons samelewing, deur die krag van u Gees. Amen.”

Raak ook prakties en skryf ’n brief aan God om dankie te sê vir jou huweliksmaat. Gee dit dan aan jou man of vrou.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.