Maats kan jou breek, maar daar kan ook ’n vriend wees wat nader is as ’n broer. – Spreuke 18:24
CS Lewis skryf, “Vriendskap word gebore op daardie oomblik wanneer een persoon vir ’n ander sê: Wat! Jy ook? Ek dog ek was die enigste een.” Dank die Here vir vriende wat jou pyn en vreugde met jou deel.
Luister na vandag se ToekomsVenster-oordenking om te hoor wat ds. Jannie Pelser oor vriendskappe sê vanuit ‘n Bybels perspektief.