Ek is die lig vir die wêreld. – Johannes 8:12
Aan die Ierse kus is daar twee ligtorings, ongeveer vyfhonderd meter uitmekaar. Op ‘n afstand lyk dit of albei ligtorings se ligte skyn. In werklikheid weerkaats die een sslegs die ander een se lig.
“Hoe gaan jy vandag God se lig weerkaats?” vra ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.