ToekomsVenster: Hy het mag oor siekte


siekte

Foto: Argief.

En as die ons wat onsself Christene noem en werklik die sout vir die aarde en die lig vir die wêreld wil wees, so redeneer Matteus, moet ons bereid wees om hierdie styl van Jesus uit te leef. Ons kan nie net preek nie. Ons moet brood gee, sopkombuise en klereprojekte vir armes organiseer.

“Wat kan jy vandag doen om die mag van Jesus oor siekte en nood te simboliseer?” vra Ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.