Ek sê vir jou, omdat haar sondes wat baie is, vergewe is, daarom bewys sy baie liefde. Maar hy vir wie min vergewe is, bewys min liefde. – Lukas 7:47
As ons regtig so barmhartig soos God is, sal ons sondaars se verkeerde dade nie teen hom of haar hou nie, sê ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking. Dit sal egter eers gebeur as ons die gesag van Jesus om ons eie sonde te vergewe, aanvaar.
- Wonder jy waar en hoe ‘n mens die stiltetyd-dagboek vir 2015 kan bekom? Jy bestel dit deur vir Drienie te skakel by 011 665 2017 of deur ʼn epos te stuur aan [email protected]. Loer ook gerus in by die webadres: toekomsvenster.co.za