ToekomsVenster: Hy het opgestaan


God

Argieffoto.

As getuies van die oop graf (in die geloof) staan ons voor dieselfde opdrag wat die vroue ontvang het. “Hy gaan julle vooruit … soos Hy vir julle gesê het.” Die Bybelse getuienis aangaande Jesus is waar. Hy het opgestaan. As dissipels van Jesus vertel ons dit in 2016 vir ander mense. Ons word verseker van sy teenwoordigheid, beskerming en begeleiding (“alle mag in die hemel en op aarde is aan My gegee … en weet Ek is met julle tot aan die voleinding van die wêreld” – Matteus 28:19).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.