ToekomsVenster: Hy is in die sentrum van my lewe


God-sentrum-van-my-lewe

Foto: Danielwhyte3.com

Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee. – Matteus 6:33

Ons moet die konteks van hierdie woorde in ag neem. Jesus verduidelik in die Bergrede wat die gebed, “Laat u koninkryk kom, laat u wil geskied”, beteken. Hy benadruk dat ons enkelvisie moet hê. Ons kan nie twee gode dien nie (6:24). Dis God of onsself. Ons skeppingsdoel is om ons te beywer vir sy koninkryk en sy geregtigheid (Matt 6:33).

Elkeen wat so lewe, het die versekering dat Hy sal voorsien in ons behoeftes.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.