ToekomsVenster: Hy maak ons seker van die toekoms


ToekomsVenster-2-voorblad

Die ToekomsVenster stiltetyd-dagboek. Foto: Verskaf.

As daar een werk van die Heilige Gees is wat heeltemal onderskat word, is dit sy werk om ons van die toekoms seker te maak.

Moeder Teresa van Kolkata het gesê dat ons nie in die gewoonte moet verval om te besig met die toekoms te raak nie, sê ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief. Daar is geen rede om dit te doen nie. God is daar. Skryf jou bekommernisse oor die toekoms neer en skryf dan met groot letters daaroor: God is hier!

  • Wonder jy waar en hoe ‘n mens die stiltetyd-dagboek vir 2015 kan bekom? Jy bestel dit deur vir Drienie te skakel by 011 665 2017 of deur ʼn epos te stuur aan [email protected]. Loer ook gerus in by die webadres: toekomsvenster.co.za

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Jean ·

Ekumeniese beweging is kompromie met katolieke. Om aan dieselfde juk as ongelowiges te trek. Soos om ‘n ongelowige aan te haal wanneer jy iemand van God wil vertel. Volgende gaan Jannie vir die p0ep vergifnis vra vir Luther se rebelse gedrag. Al ooit gelees oor die h0er van babilon? Openbaring is gelukkig te ver in die toekoms of hoe?

Piet ·

Ek dag ek gaan nou ‘n stukkie inspirasie raak lees. Toe is dit net skelm advertensie om ‘n boek te verkoop. Tot die Heilige Gees word gebruik om geld te maak. Waar gaan dit eindig?

Abie Blaauw ·

Ek stem 100% met jou saam, Piet. Ek is net so gevang – en teleurgestel. Die hele aanhef (kop vaqn die berig) skep die verwagting dat mens iets sal lees wat vir van waarde sal wees – toe is dit inderdaad ‘n skelm advertensie ! Dit is sulke tyd dat ek my respek vir my leefwêreld verloor…

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.