ToekomsVenster: Jesus teenoor Augustus

veldblomme-02

Foto: Pixabay/Pexels.com

“Van toe af het Jesus begin preek en gesê: ‘Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.’” – Matteus 4:17

Delf dieper

God se koninkryk gebeur te midde van ’n wêreld waar ander keisers
mag heers.

Die groot vraag vir ons elkeen is: Hoe moet gelowiges leef as burgers van die koninkryk te midde
van ongelowige regeerders? Lees gerus 1 Petrus 2:11-17 vir dieper nadenke hieroor.

Onthou die woorde van Jesaja:

“Sy heerskappy sal uitbrei, en Hy sal vir altyd vrede en voorspoed bring. Hy sal op die troon van Dawid sit en oor sy koninkryk regeer. Hy sal dié koninkryk vestig en in stand hou deur reg en geregtigheid, van nou af en vir altyd. Daarvoor sal die onverdeelde trou van die Here die Almagtige sorg.” – Jesaja 9:6

  • ToekomsVenster is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie ([email protected]) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.