ToekomsVenster: Josef, Jesus se pa


Josef-Jesus-se-pa

Foto: Understandchristianity.com

Josef is self ʼn godvresende man, maar word met ʼn baie moeilike situasie gekonfronteer. Sy verloofde het hom intens teleurgestel en sy vertroue geskaad. Hy neem hom voor om in die geheim van haar te skei. Dis opmerklik dat Josef hierdie liefde van sy lewe nie in die openbaar verneder nie. Selfs te midde van hierdie teleurstellende omstandighede besluit hy om haar te beskerm. Die engel oortuig hom egter anders in ʼn droom en hy neem Maria as sy vrou. Hy respekteer haar swangerskap tot die tyd dat die bevalling moet plaasvind en gee aan haar die nodige ondersteuning en beskerming.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.