ToekomsVenster: Koester lewe in 2016


vroue-by-Jesus-se-graf

Foto: Saltandlighttv.org

Die vroue van wie ons in die Evangelies lees, is vroegoggend op pad graf toe om hul laaste hulde te bewys. Dit is duidelik dat hulle verwag om die lewelose liggaam van Jesus daar te vind. Met watter verwagting leef ons? Het ons ook meermale ʼn negatiewe verwagting van die lewe? Is ons pessimisties en ongelowig op pad met die lewe? Dis jammer as dit so gebeur, want die opgestane Here wil ons help om anders na die lewe en toekoms te kyk.

Koester die lewe in 2016, verwag die lewe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Peet Schabort ·

Dit is so maar wat sê jy aan haar wat aan jou sy is vir 49jaar en met kanker baklei?

Anoniem ·

YAHVAH my Elohim se wee kan ons nie verstaan nie want ons is mense. YAHSHUA het reeds aan die kruis vir alles betaal. Peet ek bid vir julle in die moeilike tyd vir genesing.

Jacoba ·

Peer hou haar hand soos net jy kan woorde is soms net nie daar of nie reg ook soms nie goed. Sterkte.

Net te Erg ·

“Met watter verwagting leef ons ?” My oë gerig op Christus, my Verlosser en Saligmaker. Maar ek het ‘n VRAAG ? – met wat se verwagting leef DIE mense wat ons boere so uitmoor?? Ons mag hulle niks noem nie, ons mag geen naam aan hulle toedig nie – maar ons,? – word wreedaardig uit gemoor!! Geen rassisme nou nie !!!! Maar as ek die kosbare Woord hier bo lees en ek weet die Vader wat met Sy kinders ‘n pad stap, sal ons nie los nie ……. Dan wil ek dié moordenaars van ons blanke boere ( let wel, ek noem pertinent,- blanke boere ), VRA — waarheen is jy oppad ?, …. Hoeveel van ons mense nog?, …. Julle gaan gestop word, elke iedere moord is een te veel. Ons is moeg !! Gister weer ‘n plaasmoord op Ermelo, man wreedaardig vermoor, vrou op die ergste denkbare manier mishandel,-??? Waar het jy gesien dat ‘n ……… ( ek weet nie wat mag ek sé nie ) …… Kap ‘n vrou se hakskeen senings af???????? Iemand, wat my kan antwoord, wat noem mens diesulkes ???? Ek bid dat die Here my sal spaar van bitterheid, ….. ons kinders en kleinkinders se lewe lê voor – hulle ken U Here, …… Spaar hulle van sulke wreedaardige ……… (Weet nie wat mag ek sê nie). Ek beklemtoon, elke moord is een te veel – ons weet waarheen ons oppad is ! En Hy sal Sy toorn laat ontvlam op alle onreg. ((Net te erg))

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.