Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief nooi jou om saam te kom reis om jou identiteit as gelowige te ontdek.
- Wonder jy waar en hoe ‘n mens die stiltetyd-dagboek vir 2015 kan bekom? Jy bestel dit deur vir Drienie te skakel by 011 665 2017 of deur ʼn epos te stuur aan[email protected]. Loer ook gerus in by die webadres: www. toekomsvenster.co.za