ToekomsVenster: Kom tot rus in God

Rus-en-vrede-deur-Reint-Dykema

Foto: Reint Dykema.

Om tot rus te kom en kalmte te vind is een van die diepste behoeftes wat mense het. Rustigheid en kalmte is egter nie net ‘n behoefte nie, maar ook ‘n roeping, sê Ds. Jannie van die ToekomsVenster-inisiatief.

Lees gerus ook Psalm 131 om te hoor wat die Bybel verder oor God se kalmte sê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae