ToekomsVenster: Kyk goed na ander


drukkie-kyk-goed-na-ander

Foto: Pixgood.com

Wees bly saam met dié wat bly is en treur saam met dié wat treur. – Romeine 12:15

Volwasse Christene is nie selfgesentreerd nie. Tog verkies ons om ons vreugdes met mekaar te deel, nie hartseer nie.

Vra die Here nou dat jou hart saam met syne sal breek oor die nood van ander, sê ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.