ToekomsVenster: Leef met ontsag vir God


gesprekke-met-God

Foto: Argief.

Moenie te gou praat nie, moenie oorhaastig ’n belofte aan God maak nie, want Hy is in die hemel en jy op die aarde. – Prediker 5:1

Wysheid leer ons ontsag vir God. Dit leer ons om ons woorde te tel. Dit leer ons om die beloftes wat ons aan God en voor God gemaak het, ernstig te neem. Dit leer ons om nie onnadenkend met God te praat nie, nie onnadenkend in aanbidding te wees nie, nie onnadenkend te sing en te bid nie.

“Vader, leer my om groter ontsag vir U te hê,” sê ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.