ToekomsVenster: Leef verantwoordelik


vyeboom

Foto: Reint Dykema.

Jy wat jonk is, moet vreugde vind in jou jeug en jou jong dae ten volle geniet. Doen wat jy goedvind en waarvan jy hou, maar moenie vergeet dat God van jou rekenskap sal eis oor alles nie. – Prediker 11:9

In die lewe met sy teëspoed gee God ook aan ons brood en wyn. Dis soos padkos. Dis om ons daaraan te herinner dat God ons nie in die steek sal laat nie. Dis God se voorsmaak, se voorgereg op die groot fees wat vir ons wag. En dit gee ons moed om aan te hou lewe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.