ToekomsVenster: Leer ons wysheid


wysheid

Foto: Pixabay.com

Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom. – Psalm 90:12

Die bekende sielkundige Elizabeth Kübler-Ross skryf: “Wanneer jy regtig volledig verstaan dat elke dag wat jy wakker word dalk die laaste kan wees wat jy het, gebruik jy die tyd daardie dag om te groei, om te word wie jy regtig is, en om na ander uit te reik.” Wat gaan jy doe nom oor die volgende jaar te groei in wysheid en hoe gaan jy na ander uitreik?

Luister saam wat ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking hieroor sê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.