Podcast: Play in new window

Argieffoto
Ds. Jannie Pelser vra ons vandag om ons daarop toe te lê om die eenheid wat die Heilige Gees tussen Christene gesmee te handhaaf deur in vrede met mekaar te lewe.
- Wonder jy waar en hoe ‘n mens die stiltetyd-dagboek vir 2015 kan bekom? Jy bestel dit deur vir Drienie te skakel by 011 665 2017 of deur ʼn epos te stuur aan [email protected]. Loer ook gerus in by die webadres: toekomsvenster.co.za