ToekomsVenster: Lewe en beweeg deur God


ToekomsVenster-voorblad

Die ToekomsVenster stiltetyd-dagboek. Foto: Verskaf.

Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief vra dat ons vir God vra of ons deur Hom kan lewe, beweeg en bestaan.

Jesus het geweet dat Bartimeus blind was. Hy het beslis, nes al die omstanders, geweet wat Bartimeus gaan vra. Waarom vra Jesus hom dan wat hy wil hê Jesus moet doen? Om vir almal daar en almal wat van die gebeure hoor te sê dat ons maar vir God mag vra.

Ons lewe en beweeg deur God deur te luister en te vra.

  • Wonder jy waar en hoe ‘n mens die stiltetyd-dagboek vir 2015 kan bekom? Jy bestel dit deur vir Drienie te skakel by 011 665 2017 of deur ʼn epos te stuur aan [email protected]. Loer ook gerus in by die webadres: toekomsvenster.co.za

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.