ToekomsVenster: Lewe met verwagting

ToekomsVenster-voorblad

Die ToekomsVenster-inisiatief se handleiding met dagstukkies. Argieffoto.

Hierdie is nie net sommer net nog ‘n Maandag of net nog ‘n gewone dag nie, want geen Christen se lewe is saai nie. Ds. Jannie Pelser verduidelik hoekom jy met groot verwagting moet lewe.

  • Wonder jy waar en hoe ‘n mens die stiltetyd-dagboek vir 2015 kan bekom? Jy bestel dit deur vir Drienie te skakel by 011 665 2017 of deur ʼn epos te stuur aan[email protected]. Loer ook gerus in by die webadres:  toekomsvenster.co.za

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae