ToekomsVenster: Maak gate in die donker

Argieffoto

Argieffoto

“Ons is ligdraers van God,” dit is Ds. Jannie Pelser se gedagte vir vandag se ToekomsVenster-oordenking.

  • Wil jy meer weet van die stiltetyd-dagboek vir 2015? Jy bestel dit deur vir Drienie te skakel by 011 665 2017 of deur ʼn epos te stuur aan [email protected]. Loer ook gerus in by die webadres:  toekomsvenster.co.za

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae