ToekomsVenster: Maak tyd vir God


ToekomsVenster-3-voorblad

Die ToekomsVenster stiltetyd-dagboek. Foto: Verskaf.

Hier staan ons reeds vollyf in 2016. Die toekoms is onbekend en kan soms bangheid, huiwering en selfs vrees by ʼn mens laat posvat. Die opstandingsgeskiedenis van Jesus bied ʼn uitnemende perspektief op die nuwe jaar en alles wat dit mag bring.

Maak hierdie jaar tyd vir jou verhouding met God, maak dit ‘n prioriteit. Dit beteken dat jy moeite sal doen om by die Here uit te kom.

  • Wonder jy waar en hoe ‘n mens die stiltetyd-dagboek vir 2015 kan bekom? Jy bestel dit deur vir Drienie te skakel by 011 665 2017 of deur ʼn e-pos te stuur aan [email protected]. Loer ook gerus in by die webadres: toekomsvenster.co.za

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.