Psalm 82:5 – “..maar julle weet niks, julle verstaan niks, julle gaan eenvoudig in duisternis voort, en so word die fondamente van die wêreld geskud.”
Dis ʼn hartseer werklikheid dat die wêreld die handelinge van God nie kan onderskei nie. Natuurlike mense kan geestelike waarhede nie interpreteer en verstaan nie. Die Bybel is duidelik daaroor. Vir die Jode is die heilshandelinge van God ʼn aanstoot en vir die Grieke onsinnigheid getuig die skrywer van ..
Dan weer, met harde harte en blindheid van oë kan hulle nie verstaan nie. Tog is God hartseer oor die blindheid, doofheid en gebrek aan verstaan by Sy eie kinders. Hulle kan die tydsgewrig nie onderskei nie, nie die genade van God nie na waarde skat nie en gaan self blind deur die lewe.
Mag God ons geestes-oë verhelder sodat ons kan sien wat Hy wys.
- Bel Drienie by 011 665 2017 of besoek ons by www.toekomsvenster.co.za asook www.toekomsvenster.bybelmedia.org.zavir inligting oor ʼn verskeidenheid stiltetydhandleidings, kleingroep-DVD asook preeksketse vir leraars en gemeentes.
Ek will.graag meet.uitvind in RSA oor die gees lewe San gaan ASB.a.p.van zyl
Ek.will west how om by dstv in the teken ASB.