ToekomsVenster: Mag God ons geestes-oë verhelder


koringland_bid.jpg

Foto: christianscienceweston.com

Psalm 82:5 – “..maar julle weet niks, julle verstaan niks, julle gaan eenvoudig in duisternis voort, en so word die fondamente van die wêreld geskud.”

Dis ʼn hartseer werklikheid dat die wêreld die handelinge van God nie kan onderskei nie. Natuurlike mense kan geestelike waarhede nie interpreteer en verstaan nie. Die Bybel is duidelik daaroor. Vir die Jode is die heilshandelinge van God ʼn aanstoot en vir die Grieke onsinnigheid getuig die skrywer van ..

Dan weer, met harde harte en blindheid van oë kan hulle nie verstaan nie. Tog is God hartseer oor die blindheid, doofheid en gebrek aan verstaan by Sy eie kinders. Hulle kan die tydsgewrig nie onderskei nie, nie die genade van God nie na waarde skat nie en gaan self blind deur die lewe.

Mag God ons geestes-oë  verhelder sodat ons kan sien wat Hy wys.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

albertus ·

Ek will.graag meet.uitvind in RSA oor die gees lewe San gaan ASB.a.p.van zyl

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.