ToekomsVenster: Mense met openheid

Hoop

God vernuwe nie net ons harte nie, maar ook ons denkwyse. Foto: Argief.

God verander ons deur ons denkraamwerke en ons maniere van dink te verander. God maak ons algaande al hoe meer “oopkop”. Ds. Jannie verduidelik hoe dit by ons identiteit as Christen inpas.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae